Sunday, July 02, 2006

"Vreesloos", sê een toeskouer.
"Pret en ’n uitdrukking van vryheid," sê die skateboarder.
Die geluid van talle flips en grinds het die naweek vanaf Mimosa Mall in Bloemfontein se parkeerarea opgeklink toe skateboarders van "all over" bymekaargekom het om mekaar se vernuf in die Billabong/Revolution Skating kompetisie uit te daag.
Skateboards is geknak, ’n staalramp is gebreek en ’n hele paar bloukolle en skrape is opgedoen.
to be continued... moet eers koffie gaan maak, sorry. Sondagoggend by die werk..

3 comments:

arcadia said...

ek sien julle het lekker aksie daar in bloemfontein gehad gister met zola budd se man se vermeende skelmpie...

mich said...

mm.. jy weet wat hulle sê: dumb man + dumb woman = affair.
Maar wag, dis nie die enigste aksie attraksie wat ons gehad het nie: (wil nou nie brag nie, maar dit IS my eerste groot misdaadstorie en ek het 'n sCoOp gehad ;) -
http://www.news24.com/Die_Volksblad/Nuus/0,,5-83_1961710,00.html

Anonymous said...

viagra without a prescription viagra reviews no prescription viagra viagra prescription uk how to buy viagra sample of viagra women's viagra viagra for sale without a prescription cheapest viagra in uk no prescription viagra generic viagra india problems with viagra negative effects of viagra buy viagra in london england